
250g sakkie
Ryk Mense 250g
Klein sakkie. Steeds duur smaak.
R129
250g sakkie. Wil jy meer hê? Die groot sak kom in 500g en 1kg.
Maling
Hoeveelheid
1
Koerier R99, gratis op bestellings van R750 of meer. Gratis afhaal in Pretoria.
Smaakprofiel
- Liggaam
- Suurheid
- Soetheid
- Bitterheid
Rooster: Medium-lig
- Bloubessie
- Sjokolade
- Speserye
Maak dit so
- Pour-over
- Espresso
- Filter
Vir wie? Swart koffie vir mense wat "notes" proe en dit hardop sê.
Oorsprong
Ethiopië, Colombia
Lees meer oor die bone
- Bone
- 100% Arabica, handgekies deur mense wat meer verdien as ons.
- Oorsprong
- Ethiopië (Sidamo / Yirgacheffe) en Colombia (Huila). Die bone het meer paspoortstempels as jy.
- Rooster
- Medium-lig, want ryk mense hou nie van dinge wat té intens is nie. Behalwe hul golf.
- Smaak
- Neutagtige sjokolade, bloubessie en speserye. Ja, regtig. Sê dit hardop by jou volgende dinee.
- Die beste vir
- Espresso, pour-over, of 'n barista wat jy per uur betaal.
- Geskik vir
- Mense wat "notes" proe, 'n tweede huis by die see het en steeds die bestelfooi wil wegkry.
Ja, jou sak lyk soos die Arm Mense s'n. Dis nederigheid. Dit kos ekstra.
