
3 x 250g
Proe-pakkie
Kan nie besluit nie? Proe al drie. Ons oordeel nie.
R329
3 x 250g: Arm Mense, Middelkas Mense en Ryk Mense. Die maling geld vir al drie.
Maling
Hoeveelheid
1
Koerier R99, gratis op bestellings van R750 of meer. Gratis afhaal in Pretoria.
Smaakprofiel
- Liggaam
- Suurheid
- Soetheid
- Bitterheid
Rooster: Donker, medium en medium-lig
- Neute
- Sjokolade
- Bloubessie
Maak dit so
- Enige metode
Vir wie? Almal wat nog nie weet nie.
Oorsprong
Brasilië, Colombia, Ethiopië
Lees meer oor die bone
- Bone
- Een sak van elk: Arm Mense, Middelkas Mense en Ryk Mense. 3 x 250g.
- Oorsprong
- Brasilië, Colombia en Ethiopië. Al drie lande in een boks.
- Rooster
- Donker, medium en medium-lig.
- Smaak
- Van neute en donker sjokolade tot bloubessie en speserye.
- Die beste vir
- Enige metode. Die maling wat jy kies geld vir al drie sakke.
- Geskik vir
- Besluitlose mense, geskenke en mense wat eers wil proe voor hulle trou.
Ideaal om uit te vind watter klas jy eintlik is.
