Gratis aflewering op bestellings van R750 of meer.
Die Boon swart koffiesak met 'n plakker: Fyn Boon, 1kg

Gemaal vir plunger of filter

Fyn Boon

Middelklas Boon, reeds gemaal.

R409

Grootte

Maling

Gemaal vir plunger of filter

Hoeveelheid

1

Elke week vars gerooster. Ons stuur binne 2 werksdae. Aflewering neem gewoonlik 2 tot 4 werksdae.

Koerier R99. Gratis aflewering op bestellings van R750 of meer. Gratis afhaal in Pretoria.

Smaakprofiel

Liggaam
Suurheid
Soetheid
Bitterheid

Rooster: Medium

  • Neutig
  • Sjokolade

Maak dit so

  • Plunger
  • Filter

Vir wie? Plunger of filter, sonder 'n meul.

Oorsprong

Brasilië, Colombië

Lees meer oor die bone

Bone
100% Arabica.
Oorsprong
Brasilië (Minas Gerais) en Colombië (Huila).
Rooster
Medium
Smaak
Neutig, sjokolade.
Die beste vir
Plunger of filter.
Geskik vir
Mense sonder 'n meul.

Dieselfde bone as Middelklas Boon, gemaal vir plunger of filter. Vir die mense sonder 'n meul, of sonder die geduld daarvoor.